Monday 23 September 2013

Sjoe! Dis nou kla! (HOPAAA GANGNAM STYLE!!!!!!)


Waaneer mev. Klopper vir ons oor die ‘blog’ vertel, het ek gedink dat sy wil ons siel uitruk met haar tegnologie skryf werk. Op daardie dag het ek geȉnteken op ‘blogspot’ om te sien waaroor dit gaan. Dit het baie ingewikkeld gelyk, maar gelukkig het ek my eie ‘google account’ gehad. Met dit, moet ons ‘n naam en tema vir ons blog het. Dit was maklik omdat ek nog altyd ‘n dromer was, dis hoekom ek ‘Daaglikse Dromer’ gekies. Ek wou nog altyd ‘blogging’ doen, maar net in engels, omdat dit sou vir pret wees en nie punte nie.
Tenspyte van al hierdie voute en moelike internetdiens was dit baie interessant om ander mense se lewe te sien. Baie van die mense se persoonlikheid het uitgekom deur wat hulle geskryf.

Waaneer ek my ‘blogs’ skryf, was dit soos ek in my dagboek skryf. Dit was soos niemand kon my drome oordeel nie. Ek kon net geskryf wat my hart begeer. Dit was ‘n bietjie moelik en ‘n uitdaging, maar ek het dit geniet. Dit was nie soos ander skryfwerkstukke nie, ek kon verband met elke onderwerp ek het geskryf. Ek het ook besef hoe drome ‘n mens verander en het ‘n positiewe beȉnvloed.


MEV. KLOPPER! :-D 

Om drome te volg.

Weet jy wat jy wil wees? Om rêrig te lewe is om jou hart te volg, om te besef dat jy kan jou drome behaal en wees wat jy bedoel om te wees. Duur jou lewe het jy voute of twee gemaak. Alhoewel, jy kan jou verlede oorkom en skep aan toekomende drome. Om dit te doen, moet jy weet wat jou droom is. Om jou drome te kry moet jy ‘n paar trappe vat. Om drome te volg moet jy ‘n bietjie geduld nodig hê. Met dai, moet jy een koppie van verdraagsaamheid hê, twee koppies van moed, een eetleepel van vasberadenheid, twee eetleepels van motivering, een teeleepel van geluk, drie teeleepels van inwyding en ‘n knypie van self-eerbied.


  • Kry aanvoeling met jou drome- wat het jy gedroom van waaneer jy ‘n kind was? Skryf dit neer. 
  • Lees boeke wat vertel aan jou drome- Indoop jouself in die stories van mense wat het gedoen of wat doen wat jy wou doen.
  • Maak seker dat jy het ander mense om na te praat van jou doelwitte wat sou jou hulp en nie twyfel van jou drome nie.
  • Identifiseer geestelik beletstelle wat in jou pad staan van jou drome.
  • Maak veraanderings in jou lewe. Maak jou oë toe en verbeel wat jy wou hê.
  • Stel reinig, inspireer doelwitte. Doelwitte is soos ‘n pilaar wat jou drome steun.



Monday 16 September 2013

"Keeping up with the Kardashians"

Die meisie is in matriek en skryf haar Afrikaans skryfwerk eksamen in die saal. Die toesighouer het haar papier op haar skryftafel neergesit. Sy het dan gesê dat hulle tien minute het om oor dit te lees. Toe sy by die opstel is, sien sy, een van die onderwerpe is, oor hulle drome agter hoërskool, waar hulle wil studeer, wat hulle met hulle-self wou maak. Deur die tien minuute, dag droom sy oor haar toekoms, hoe sy wil iets van haar self maak……..

Ek droom oor om ‘n onderwyseres te word maar, ek wou nog altyd die Kim Kardashian in my in los. Ek wou nog steeds peperduur klere dra, Mac-grimmering aan hê en die pragtigste juwele hê.


Ek wou die volgende generasie inspireer om hulle drome tevolg en dat hulle enige iets kan doen. Ek wou ‘n onderwyseres word omdat ek terug na die gemeenskap wil gee. Omdat ek baie van kinders hou, wil ek my eier gesin hê. Ek wil ‘n fiks en ‘stylish’ ma wees, waaraan my kinders op na my kan kyk. Ek wou ‘n trots ma, vrou en dogter wees. Ek wou iets groot van myself maak.

Sy dink oor al die verskillende klere wat sy eendag gaan dra. Sy droom oor haar toekoms en haar groot ‘pay-pakkie.’





Toe die toesighouer gesê: “Jy mag nou begin.” 




Saturday 31 August 2013

Drome is vir slaap bedoel.

Scorpio- “wat is verborg is meer interassant dan wat is duidelik.”
Dit beteken dat ek meer werd is dan wat mense kan sien. Al wat mense sien is die meisie wat ‘n paar foute gemaak wat haar hele toekoms kan besluit. Ek het ‘n droom waarin ek my pragtige meisie kind ‘n toekoms gee dat sy kan voorentoe kyk. Sy verdien al die glimlagge in die wêreld.
Ek het drome oor die beste klere wat ek wou dra, van duur ontwerper winkels in Waterfront en Cavendish Square; soos Zara, The Lot, Michiko London en baie meer. Ek droom oor vinnige motors met my naam op, wat so vining soos ‘n windhond is. Maar ek is nog steeds bang om vining te ry. Hulle noem my ‘driving miss Daisy.’




Goed! My stoflike droom het ‘n bietjie gebars. Ek het groote en beter drome, drome om my vier jare kla te maak by Cape Peninsula Universiteit van Technologie. My drome is nog baie belangrik omdat, my ma my inspirasie is, sy het altyd gesê: “Jy kan nie op ‘n man staad maak nie, jy moet jou eie geld verdien.” Dis nou reg! As ek my eie geld verdien dan kan ek eendag Gelato Mania oorvat en nog beter, om Cara Delevinge te ontmoet. Sy is Calvin en Klein se beste model. Sy is ‘n pret en onstuimig persoon, sy laat nie maklik mense oor haar loop nie.  Ek wil die wêreld reis met haar, maar dis nou net drome, drome in my pink wêreld. Maar in my hart is ek nog steeds Cara Delevinge, die ‘pragtige model’, net met baie huis werk, getroud en ‘n kind op pad. Daar is moder, geld en Mac-grimmering vir elke meisie, maar al wat ek wil hê is om te gradeer en my ouers trots te maak.





Tuesday 27 August 2013

Ek, ek, ek, en EK. Dromer van 'n daaglikse dromer.


Ek is nie perfek nie. Ek is oorspronklik. Ek is ‘n dromer.
Wonder jy wat hierdie meisie oor droom? Ek droom oor die lewe. Ek droom oor die klere. Ek droom van my toekoms. Ek droom oor hoe ek my gesin sal eendag gelukkig maak.
Ek het nie altyd grimering op nie. Somtyds redigeer ek my prentjies om myself mooi te laat voel. Ek het die ergste vel. Elke dag ‘n nuwe puisie. Ek bewonder meisies met lang hare, partytjie lewe en perfekte duur klere. En myself? Ek het die beste kans gehad om ‘n tiener te wees.

Hi, ek is Saajidah Ariefdien, ‘n 19 jaar oud meisie en al die dinge het my onseker gemaak, maar vandag het ek waker geskrik en gedink, nee! Dit is wat my afsonder, dit is wat my verskil tussen ander mense. En om verskillend te wees is die beste geskenk dat jy kan kry. Ek is humoristies, vol lewe, bepaal en baie meer van kleur!

Alhoewel my gunstelling dinge is eet, kook, ontwerp, baie praat en glimlag, swem, prentjies redigeer op Instagram en baie meer, lyk ek om te droom oor wat ek eendag sal wou hê. Ek geniet die somerdae in Februarie en die Sondag ry by Camps Bay strand met my Wakaberry roomys. Ek was nog altyd ‘n dromer. Somtyds droom ek in Afrikaans klas wanneer mev.Klopper praat oor ‘algemende reels en klanke’, dis nou hoekom 40% my nommer is. LOL :-)

Wat beteken ‘n daaglikse dromer vir jou? Dit sê dat my wêreld ‘n droom is, dis soos ‘n wêreld met pink kleur en 'unicorns.'
Hulle sê dat dromer beter is as werklikheid, ja hulle is maar jy kan jou dromer in ‘n werklikheid verander. Ek is 'n daaglikse dromer. Wag! Droom ek nou alweer?