Monday, 23 September 2013

Om drome te volg.

Weet jy wat jy wil wees? Om rêrig te lewe is om jou hart te volg, om te besef dat jy kan jou drome behaal en wees wat jy bedoel om te wees. Duur jou lewe het jy voute of twee gemaak. Alhoewel, jy kan jou verlede oorkom en skep aan toekomende drome. Om dit te doen, moet jy weet wat jou droom is. Om jou drome te kry moet jy ‘n paar trappe vat. Om drome te volg moet jy ‘n bietjie geduld nodig hê. Met dai, moet jy een koppie van verdraagsaamheid hê, twee koppies van moed, een eetleepel van vasberadenheid, twee eetleepels van motivering, een teeleepel van geluk, drie teeleepels van inwyding en ‘n knypie van self-eerbied.


  • Kry aanvoeling met jou drome- wat het jy gedroom van waaneer jy ‘n kind was? Skryf dit neer. 
  • Lees boeke wat vertel aan jou drome- Indoop jouself in die stories van mense wat het gedoen of wat doen wat jy wou doen.
  • Maak seker dat jy het ander mense om na te praat van jou doelwitte wat sou jou hulp en nie twyfel van jou drome nie.
  • Identifiseer geestelik beletstelle wat in jou pad staan van jou drome.
  • Maak veraanderings in jou lewe. Maak jou oë toe en verbeel wat jy wou hê.
  • Stel reinig, inspireer doelwitte. Doelwitte is soos ‘n pilaar wat jou drome steun.



5 comments:

  1. Om drome te volg is glad nie so doodeenvoudig soos dit klink nie, maar jou stappe gee my 'n positiewe uitkyk op my lewe en dit gee my nou letterlik 'n hupstoot om my lewe nou agtermekaar te kry.

    ReplyDelete
  2. ek dink jy inspireer my om meer in my klasse te droom:p lol

    ReplyDelete
  3. Dankie vir jou wyse woorde, dit is waar wat jy sê. 'n Mens moet hulle drome volg want dit id duer jou foute waar hy leer.

    ReplyDelete
  4. Enkele opmerkings:

    1. dat jy kan jou drome behaal - dat jy jou drome kan behaal
    2. bedoel om te wees - bedoel was om te wees
    3. duur - deur
    4. voute - 'n fout
    5. Alhoewel, - Maar,
    6. trappe vat - treë neem
    7. geduld nodig hê - geduld hê
    8. Met dai - Daarmee saam
    9. van moed - moed (oral in daardie sin waar jy van gebruik het)
    10. inwyding - toewyding
    11. wat het jy gedroom van waaneer - waarvan het jy gedroom toe jy 'n kind was?
    12. Indoop - ?
    13. het ander mense om na te praat van - dat jy ander mense het om mee te praat oor
    14. sou jou hulp - jou sal help
    15. beletstelle - ?
    16. veraanderings - veranderinge
    17. wou - wil
    18 Stel reinig,- ?

    ReplyDelete
  5. Ons moet onthou om redelike drome te hê. Dankie vir die wyse woorde.

    ReplyDelete