Ek is nie perfek nie. Ek is oorspronklik. Ek is ‘n
dromer.
Wonder jy wat hierdie meisie oor droom? Ek droom oor
die lewe. Ek droom oor die klere. Ek droom van my toekoms. Ek droom oor hoe ek
my gesin sal eendag gelukkig maak.Ek het nie altyd grimering op nie. Somtyds redigeer ek my prentjies om myself mooi te laat voel. Ek het die ergste vel. Elke dag ‘n nuwe puisie. Ek bewonder meisies met lang hare, partytjie lewe en perfekte duur klere. En myself? Ek het die beste kans gehad om ‘n tiener te wees.
Hi, ek is Saajidah Ariefdien, ‘n 19 jaar oud meisie en
al die dinge het my onseker gemaak, maar vandag het ek waker geskrik en gedink,
nee! Dit is wat my afsonder, dit is wat my verskil tussen ander mense. En om
verskillend te wees is die beste geskenk dat jy kan kry. Ek is humoristies, vol
lewe, bepaal en baie meer van kleur!
Alhoewel my gunstelling dinge is eet, kook, ontwerp,
baie praat en glimlag, swem, prentjies redigeer op Instagram en baie meer, lyk
ek om te droom oor wat ek eendag sal wou hê. Ek geniet die somerdae in
Februarie en die Sondag ry by Camps Bay strand met my Wakaberry roomys. Ek was
nog altyd ‘n dromer. Somtyds droom ek in Afrikaans klas wanneer mev.Klopper
praat oor ‘algemende reels en klanke’, dis nou hoekom 40% my nommer is. LOL :-)
Wat beteken ‘n daaglikse dromer vir jou? Dit sê dat my
wêreld ‘n droom is, dis soos ‘n wêreld met pink kleur en 'unicorns.'
Hulle sê dat dromer beter is as werklikheid, ja hulle is maar jy kan jou dromer in ‘n werklikheid verander. Ek is 'n daaglikse dromer. Wag! Droom ek nou alweer?
Hulle sê dat dromer beter is as werklikheid, ja hulle is maar jy kan jou dromer in ‘n werklikheid verander. Ek is 'n daaglikse dromer. Wag! Droom ek nou alweer?
Elke suksesverhaal het by 'n droom begin!
ReplyDeleteJy sal maak dat ek jou nou ekstra dophou in die klas ;-)
Enkele opmerkings:
1. wat oor - waaroor
2. gesin sal eendag gelukkig - gesin eendag sal gelukkig
3. grimering - grimmering
4. prentjies - foto's
5. ‘n 19 jaar oud - 'n 19-jarige
6. waker - wakker
7. verskil tussen ander mense - anders maak tussen ander mense
8. bepaal - vasberade
9. en baie meer van kleur! - ?
10. lyk ek - hou ek daarvan
11. by Camps Bay - na Kampsbaai se strand
12. nommer - punt
Saajidah, ek het baie geniet om jou skryfstuk te lees. Dit het my laat dink van my eie drome. :) Ek sou graag meer van jou drome en aspirasies te hoor.
ReplyDeleteSaajidah, jou blog is baie kleurvol en lewnslustig net soos jy. Soms het ek gewonder hoekom vat jy so lank om 'n mens te beantwoord maar nou weet ek jy is altyd vasgevang in jou eie wêreld,moet net nie onstap in jou drome nie. My lewensreël is droom groot of gaan huistoe.
ReplyDelete