Monday 23 September 2013

Sjoe! Dis nou kla! (HOPAAA GANGNAM STYLE!!!!!!)


Waaneer mev. Klopper vir ons oor die ‘blog’ vertel, het ek gedink dat sy wil ons siel uitruk met haar tegnologie skryf werk. Op daardie dag het ek geȉnteken op ‘blogspot’ om te sien waaroor dit gaan. Dit het baie ingewikkeld gelyk, maar gelukkig het ek my eie ‘google account’ gehad. Met dit, moet ons ‘n naam en tema vir ons blog het. Dit was maklik omdat ek nog altyd ‘n dromer was, dis hoekom ek ‘Daaglikse Dromer’ gekies. Ek wou nog altyd ‘blogging’ doen, maar net in engels, omdat dit sou vir pret wees en nie punte nie.
Tenspyte van al hierdie voute en moelike internetdiens was dit baie interessant om ander mense se lewe te sien. Baie van die mense se persoonlikheid het uitgekom deur wat hulle geskryf.

Waaneer ek my ‘blogs’ skryf, was dit soos ek in my dagboek skryf. Dit was soos niemand kon my drome oordeel nie. Ek kon net geskryf wat my hart begeer. Dit was ‘n bietjie moelik en ‘n uitdaging, maar ek het dit geniet. Dit was nie soos ander skryfwerkstukke nie, ek kon verband met elke onderwerp ek het geskryf. Ek het ook besef hoe drome ‘n mens verander en het ‘n positiewe beȉnvloed.


MEV. KLOPPER! :-D 

5 comments:

  1. Saajidah, dit klink of jy die hele "blogging" gedoente geniet het. Alle sterkte met jou studies en mag jy al jou drome bereik. Skrik nou wakker en ophou droom van ons is nou amper besig met onse finale eksamen! (LOL)

    ReplyDelete
  2. Jy laat my lag mevroutjie! Ek gaan definitief jou Afrikaanse 'blogging' mis!

    ReplyDelete
  3. Ek kan saam met jou stem die blog is amper "Knocked over" ;).

    ReplyDelete
  4. LOL! Dankie, dankie, tenks, tenks :D

    ReplyDelete