Monday, 16 September 2013

"Keeping up with the Kardashians"

Die meisie is in matriek en skryf haar Afrikaans skryfwerk eksamen in die saal. Die toesighouer het haar papier op haar skryftafel neergesit. Sy het dan gesê dat hulle tien minute het om oor dit te lees. Toe sy by die opstel is, sien sy, een van die onderwerpe is, oor hulle drome agter hoërskool, waar hulle wil studeer, wat hulle met hulle-self wou maak. Deur die tien minuute, dag droom sy oor haar toekoms, hoe sy wil iets van haar self maak……..

Ek droom oor om ‘n onderwyseres te word maar, ek wou nog altyd die Kim Kardashian in my in los. Ek wou nog steeds peperduur klere dra, Mac-grimmering aan hê en die pragtigste juwele hê.


Ek wou die volgende generasie inspireer om hulle drome tevolg en dat hulle enige iets kan doen. Ek wou ‘n onderwyseres word omdat ek terug na die gemeenskap wil gee. Omdat ek baie van kinders hou, wil ek my eier gesin hê. Ek wil ‘n fiks en ‘stylish’ ma wees, waaraan my kinders op na my kan kyk. Ek wou ‘n trots ma, vrou en dogter wees. Ek wou iets groot van myself maak.

Sy dink oor al die verskillende klere wat sy eendag gaan dra. Sy droom oor haar toekoms en haar groot ‘pay-pakkie.’





Toe die toesighouer gesê: “Jy mag nou begin.” 




3 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. papier - vraestel
    2. dan gesê - toe gesê
    3. agter hoërskool - na hoërskool
    4. minuute, dag droom - minute dagdroom
    5. hoe sy wil iets van haar self maak - hoe sy iets van haarself wil maak
    6. tevolg - te volg
    7. terug na die - terug aan die
    8. eier - eie
    9. waaraan my kinders op na my kan kyk. - waarna my kinders kan opkyk
    10. trots - trotse

    ReplyDelete
  2. Hierdie jong matriek leerder moet eerder fokus op haar skoolwerk, die lewe gaan nie net oor die beste te wil wees as ander mense nie.

    ReplyDelete
  3. Dit is altyd lekker om te droom, maar dit is ook belangrik om nie die werklikheid te vergeet nie. Mag al jou drome 'n werklikheid geword.

    ReplyDelete